12 September 2017

NISBOERE: How a little inspiration and a small piece of land can make a huge difference

Submitted by: MyPressportal Team
NISBOERE: How a little inspiration and a small piece of land can make a huge difference

Aimed at depoliticizing farming and stimulating job creation, the first episode of agricultural company Laeveld Agrochem’s series Nisboere was flighted on Channel 147A of VIA this week. “The message we want to convey is that with a little inspiration, a lot of passion and a small niche anyone can create a meaningful and sustainable living,” says Laeveld Agrochem marketing director, Corné Liebenberg.

Over 15 episodes, presenters Anrich Herbst, Chris de Clerq and Simonia Magardie visit small and unusual farms across the country and offer practical advice to viewers who may be interested in starting small-scale farms. The farming operations visited during the first series cover the spectrum from exotic mushrooms, discus fish and alpakkas to truffles, abalone and lavender.

Says Magardie, “I was awed by the sheer variety of the niche operations we saw, yet the one thing they all have in common is the hope and inspiration that spring from each.”

While the series covers 45 different farming operations in total, any South African with a niche or unusual type of farm can apply to appear on Nisboere by submitting their story and details on the “Wees op Nisboere” page of their website, www.nisboere.co.za

The program will be flighted at 20:00 every Monday night on VIA DStv Channel 147 and will be repeated every following Sunday at 17:30.

____

Die eerste episode van landboureus Laeveld Agrochem se reeks Nisboere is vandeesweek op VIA DStv Kanaal 147 uitgesaai. “Die oorhoofse doelstellings van die reeks is die depolitisering van landbou en die stimulering van werkskepping,” sê Corné Liebenberg, bemarkingsdirekteur van Laeveld Agrochem. “En die boodskap wat ons wil oordra, is dat enigiemand met ‘n bietjie inspirasie, baie passie en ‘n klein nis ‘n betekenisvolle en volhoubare bestaan kan skep.”

In die loop van 15 episodes besoek aanbieders Anrich Herbst, Chris de Clerq en Simonia Magardie klein en ongewone boerderye regoor die land en bied praktiese advies aan kykers wat moontlik self daarin belangstel om ‘n kleinskaalse boerdery op die been te bring. Die boerderye wat tydens die eerste reeks besoek word, dek alles spektrum van eksotiese sampioene, diskusvisse en alpakkas tot truffels, perlemoen en laventel.

Magardie was nie net beïndruk met die diversiteit wat die span ervaar het nie. “Wat werklik inspirerend was, was die hoop en inspirasie wat uit elke boerdery spruit,”. Baie keer is so boerdery uit ‘n posisie van wanhoop gebore, maar met toewyding en innovasie tot ‘n sukses omskep”, sê sy.

Hoewel meeste van die eerste reeks reeds se 45 verskillende tipes boerderye reeds gevind is, kan enige Suid-Afrikaner met ‘n nis- of ongewone tipe boerdery, wat graag op Nisboere wil verskyn, hul storie en besonderhede indien op die “Wees op Nisboere”-bladsy van die webwerf, www.nisboere.co.za

Nisboere word elke Maandag om 20:00 op VIA DStv Kanaal 147 uitgesaai en die hersuitsending kan elke volgende Sondag om 17:30 gesien word.